Skip to content
Beskrywing van die Gebed (Kort video)

Beskrywing van die Gebed (Kort video)

'n Kort praktiese demonstrasie van hoe om die gebed uit te voer, sodat ons Allah met insig kan aanbid en ons gebed volledig is in terme van pilare en voorwaardes. Beskrywing van die Gebed As ons wil bid, is dit noodsaaklik dat ons onsself reinig van die klein en groot onreinheid. Ons bid in rein klere wat ons privaatdele bedek. Ons liggaam en die plek van gebed moet rein wees van onreinhede. Ons draai na die Qiblah. Dit is aanbevole om na 'n sutrah (afskorting) te bid.

Language: lang_af
Prepared by:
Version: 2.0

These files are generated automatically from the book's text; their layout may differ from the printed edition.

0%
Font size