Skip to content

Wat aanbeveel word (Sunnah) om te vas:

التصنيف الشرعي
الفقهالصيامصيام التطوع

نص الموضوع

a) Ses dae van die maand Shawwal.

b) Die vas van die eerste nege dae van Dhul-Hijjah, waarvan die belangrikste die dag van Arafah is, behalwe vir die pelgrim (Hajji); dit is nie vir hom 'n Sunnah om te vas nie. Die vas daarvan bring vergifnis (versoening) vir twee jaar se sondes.

c) Om drie dae van elke maand te vas, en dit is die beste om dit op die "Wit Dae" te doen, naamlik: die dertiende, veertiende en vyftiende.

d) Om elke week op Maandae en Donderdae te vas, want die Profeet (Vrede en seëninge van Allah wees op hom) het op hierdie dae gevas omdat die dade van die dienaars op hierdie dae (voor Allah) vertoon word.